Min personeel skommeling wat stanvastigheid aan kinders bied.
Personeel het jare se ondervinding en voel geroepe vir hulle werk.
Morsjorsies bied die volgende aan:
- Etes by die skool
- Morsjorsies voorsien ontbyt tot 08:00 , indien u kind na 08:00 by die skool arriveer , sal hy/sy nie meer ontbyt kry nie.
- Die middagete is nie u kind se hoofmaaltyd nie, en daar word slegs ‘n ligte middagete voorsien.
- Alhoewel ons om 10:00 en 15:00 verversings voorsien, is u welkom om vir u kind ‘n voedsame verversinkie/sappie in te pak.
- Vrydae is verrassing in die kosblik dag.
- Open 06:40 skool vakansies 07:00
- Halfdag tot 13:30
- Voldag tot 17:30
- Debietorder fasiliteit


Selfs ‘n jongmens word geken aan wat hy doen, uit sy optrede blyk of hy eerlik en opreg is. Spreuke 20:11